ARK: Kersfees* Christmas

 

 • MapWerfkaart • Home*TuisUp*OpKersboodskapKerstradisiesStille Nag

Blessings for the Christmas Season Sen vir die Kersseisoen

Kersboodskap Vir 2018 * Christmas Greetings for 2018

Updated: October 10, 2018 ** Opgedateer: 10 Oktober 2018

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English
 

Kersseisoen-gebeure

 

 

Stille Nag

11 Desember 1792

Joseph Mohr

Joseph Mohr, die skrywer van die kerslied Stille Nag (Stille Nacht! Heilige Nacht) is op 11 Desember 1792 gebore. Hierdie Oostenrykse priester, tesame met Franz Gruber, skep die geliefde en unieke Kerslied wat mense se harte regoor die wreld aangryp. Die lied is in baie tale vertaal. Besoek enige van die onderstaande skakels vir meer inligting.

 

 

Stille Nag

Stille nag, heilige nag,
Alles rus, eensaam wag
Slegs Maria, gesende vrou,
by haar Kindjie, met Josef so trou:
Soete hemelse rus!
Soete hemelse rus!

Stille nag, heilige nag,
oor die veld, lief en sag,
klink die lied van die engelekoor,
eers deur herders, dan verder gehoor:
Juig, die Redder is daar!
Juig, die Redder is daar!

Stille nag, heilige nag,
Jesus-kind, vriend'lik lag
liefde teer uit u god'like mond;
tans daag heerlik die vrywordingstond
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!

stal.jpg (23412 bytes)

 

 

Geliefde Kersliedere wysies

Laai wysies af van die volgende Kersliedere:

Na Piazza


 

 

 

 

Home*Tuis
Up*Op
Kersboodskap
Kerstradisies
Stille Nag

Sitemap Werfkaart Home*TuisUp*OpKersboodskapKerstradisiesStille Nag

ARK Webontwerp  1998 - 2017
ARK Web Design  1998 - 2017

piazza.arkpark.com

Free Books and other free stuff at Calgary Bargains


swallowsoftware.arkpark.net
Calgary, Alberta

 

Bekering

Kaleidoskoop

Bybelteks
Bible Text